Su
Not just sitting pretty...

Pryse



Hy-line Pryse
OuderdomPrys
DagoudR18
4-wekeR36
8-wekeR51
16-weke Minder as 10R150
16-weke10 tot 19R140
16-weke20 tot 49R130
16-weke50 tot 99R120
16-weke>100R109

Beskikbaar 4 Desember 2020:
2000 x  dagoud Hy-Line bruin/silver kuikens R18 each

Beskikbaar 9 Desember 2020:
2000 x  4-week Hy-Line silver kuikens R36 each

Beskikbaar 30 Desember 2020:
400 x  4-week Hy-Line bruin/silver kuikens R36 each


Ons beveel gewoonlik 4-weke kuikens aan, vir die volgende redes:

    🐓
Teen 4 weke is hulle redelik gehard, en jy hoef nie elektrisiteit te gebruik om hulle warm te hou nie.
    🐓
Meeste mortaliteite gebeur voor 4 weke.
    🐓
Om 'n kuiken groot te maak vanaf 4 weke tot op punt-van-lÍ kos omtrent R39 in voerkoste, so dit is 'n baie ekonomies opsie.
    🐓
4 weke kuikens is geredelik beskikbaar.
    🐓
Teen 4 weke het hulle die 2de inenting gekry: Newcastle, Infectious Bronchitus en Gumboro.
    🐓
Teen 4 weke is hulle baie maklik om te vervoer.

As jou deposito betaal is, dan hou ons hulle vir jou.  As  jou deposito nie betaal is nie, dan neem ons aan jy is nog nie seker of jy hoenders wil aanhou nie, so ons hou aan met verkope aan ander kliŽnte.


Onderworpe aan veranderings sonder enige kennisgewing.
Orderworpe aan beskikbaarheid.




“A hen is only an egg's way of making another egg.” - Samuel Butler