Not just sitting pretty...

Ons Hoenders:

As jy eiers wil verkoop, is die Hy-line die beste keuse.   Die Hy-line is 'n gehibridiseerde kommersiŽle lÍhen, so jy sal nie met hulle kan teel nie.  Met amper elke dag 'n eier, sal geen tradisionele suiwerras hen ooit dieselfde eierproduksie kan gee nie.
As jy 'n dubbeldoel hoender wil hÍ waarmee jy kan teel, dan is die Potch-Koekoek 'n uitstekende keuse.   Jy gaan net 4 of 5 eiers per hen per week kry, maar sy kan ook kuikens uitbroei, en geslag word.


Hy-line 
Hy-Line henne

Defnitief die mees gewilde lÍhen in die land.

Sy begin vroeg lÍ, en gaan meer as 350 eiers gee voor sy 80 weke oud is.  Sy is bruin of wit, en haar eiers is bruin.

Haar eiers is groot (> 51g) voor sy 30 weke oud is. 

Sien asseblief ons Pryse bladsy vir beskikbaarheid.  Plaas nou jou bestelling om telleurstelling te voorkom.  'n Deposito van 50% sal jou bestelling vasmaak.

Henne:  1.5kg

OUDERDOM PRYS
Dag-oud R18
4-wekeR36
16 Weke Vanaf R99 elk



.
Dag-oud kuikens










Potch-Koekoek 
Potch Koekoek haan

Die enigste ware Suid Afrikaanse hoender, geteel deur Prof Chris Marais in die laat sestiger jare.

Sover dit eier produksie aangaan, stof die Koekoek die Ovambo, die Venda en die Kaalnek uit, (en dit is offisieŽl!).  Baie gehard en maklik om aan te hou.  As jy 'n goeie dubbel-doel hoender benodig, is die Koekoek heel moontlik die mees ekonomiese keuse.

Sien asseblief ons Pryse bladsy vir beskikbaarheid.  Plaas nou jou bestelling om telleurstelling te voorkom.  'n Deposito van 30% sal jou bestelling vasmaak.

Henne:  1.7kg


OUDERDOM PRYS
Dag-oud R30 elk
17 WekeR275 elk

Meer pryse...
Potch-Koekoek hen



"I want there to be no peasant in my kingdom so poor that he cannot have a chicken in his pot every Sunday” - Henry IV